Reg en Onreg – regspraak aan die Kaap – (Download) 1.2MB
Ancestry24 »
Books »
Reg en Onreg - regspraak aan die Kaap - (Download) 1.2MB
Reg en Onreg – regspraak aan die Kaap – (Download) 1.2MB
Mens wonder hoekom ’n boek soos Reg en Onreg: Kaapse regspraak in die 18de eeu so moeilik is om in die hande te kry? Navorsers vind Reg en Onreg uiters waardevol en dis waarom die Nasionale Argief hierdie boek in sy naslaanbiblioteek opgeneem het – waar dit soveel gebruik is dat dit aan flarde was en onwederregtelik deur die argivarisse gefotostateer is sodat die enigste gerukte eksemplaar darem behoue kan bly. Via Ancestry24.com kan lesers nou dié probleem systap.
Genealoë en historici ken Hans Heese as oud-akademikus, skrywer en gewaardeerde spreker by geleenthede soos kultuurhistoriese konferensies.
Reg en Onreg het in 1994 verskyn en is steeds myns insiens die beste bron aangaande die betrokke onderwerp, veral omdat dit so maklik lees. Heese noem in die eerste hoofstuk nog bronne, waardeur die belangstellende sy/haar kennis kan verbrei – so kan ’n redelik volledige beeld van die tydsgees destyds, nie net plaaslik nie, maar ook in Europa verkry word. Die belangrikste bydrae van dié boek is juis die kontekstualisering waarsonder geen werklike begrip van die (vir ons) wrede wêreld en krasse waardes van weleer moontlik is nie. Hierdie werk is ’n uitstaande navorsingsbron vir enigiemand wat belangstel in ons vroeë geskiedenis – nie net die regsgeskiedenis nie. Heese bespreek die verskillende groepe: die Europeërs, inheemse mense én die slawe om die beurt. Kulturele verskille word dus in ag geneem.
Lees die volledige resensie hier.
Dr. Francois P. Verster, Argivaris van Naspers, voorheen verbonde aan Die Kaapse Argief (1991 – 2007).
Hier is ´n lysie met sommige van die name uit die boek:
AARON
ABANDI
ABDUL
ABEL
ABEL
ABES
ABRAHAM
ABRAHAM DE VRIES ABSALON
ABSALON
ACHILLES
ADAM
ADOLPH
ADONIS
ADRIAAN
AKIR
ALEXANDER
ALIE
ALTING
ALY
AMARANTIA
AMIL
AMSTERDAM
ANDRANARIE
ANDRIES
ANNA
ANTONY
APOL
APPOLLOS
APPOLONIA
APRIL
AREND
ARY
AUGUST
AUGUST(TUS)
AUGUSTUS
AUGUSTUS MATTHYS S
BAAR
BAATJOE
BAATJOE
BACHUS
BACKER,
BANDAAR
BAPPANG
BARBIER
BARDYK
BARENDS
BARKAT
BARON
BASTIAAN
BATJAM
BATJOU
BAUER
BEKKER
BENJAMEN
BERGMAN
BERLOCHER
BERNARD
BERRY
BESTER
BOEGIES
BOEK
BOELANG
BOER
BOERY
BOMB
BONHEUR
BONTE
BOOSE
BORCHARD
BORST
BOSCH
BOSMAN
BOTHA
BOTMA
BRAHIM
BRASMAN
BREIN
BRITS
BROEK
BRONKHORST
BULOU
CAATJE
CADERE
CAESAR
CALMER
CAMMOENIE
CANIS
CARDOES
CAREL
CAREL HARDENBERG
CARELSZ
CAROLUS
CARRE TOOYEENG Bandie
CASPER
CASSEL
CASSIEM
CASTOR
CATHARINA (CATRYN)
CATHARINA (CATRYN)
CATJANG
CERES
CHARLES
CHARON
CHIEN
CHIOE AHOEKO Chinees, c 22
CHRISTINA
CICERO
CLAAS
CLAAS SWART Khoikhoi, c 25, by Hermanus
CLEY
CLORINDA
COBO
COBUS ANTHONY Khoikhoi, c 27, Karringme
COELMEYER
COLON
COOPMAN
CORIDON
CORNELIS
CORNELISZ
COUPEEN
CRAMER
CROES
CROON
CUPIDO
D´AUTROPON
DALLA
DAM
DAMON
DANIEL
DANIEL DIKKOP
DARIUS
DARPOET
DATHAN
DAVID
DAVID PAARDEWAGTER
DE BAARSTEKER
DE BACKER
DE BEYER
DE BRUYN
DE BYL
DE HAAN
DE KEMP
DE LANGE
DE LIGT
DE NECKER
DE RUYTER
DE THUILET
DE VERNEUIL
DE VOGEL
DESEMBER
DEYKE
DIANA
DIAS
DIEDERICKS
DINA
DIRK
DIRKS
DIRKSE
DJANG MARRAWANG
DOMINGO
DOOGE
DOULAT en ´n nog 400+ name