Oosthuizen (Oosthuyzen, Oosthuisen)
Betekenis: Dorp in Noord-Holland (Nederland).
Stamvader: Johannes Oosthuyzen of Oosthuysen, van Weert (Nederland). In 1691 burger in Drakenstein. Trou met Johanna Maartens, van Grypskerk in Groningen (Nederland) (7 kinders).
Wapen: In 1946 is ‘n nuwe wapen ontwerp, wat ‘n onderdeel van die wapen van die Nederlandse familie Van Oosterhuizen insluit, nl. drie rose, maar waaraan ter onderskeiding ‘n skildhoof met ‘n klawerblaar toegevoeg is, sodat dit nou is: In rooi drie goue rose, geplaas 2 en 1, en op ‘n skildhoof van goud ‘n groen klawerblaar.
Could some kind person translate:
Wapen: In 1946 is ‘n nuwe wapen ontwerp, wat ‘n onderdeel van die wapen van die Nederlandse familie Van Oosterhuizen insluit, nl. drie rose, maar waaraan ter onderskeiding ‘n skildhoof met ‘n klawerblaar toegevoeg is, sodat dit nou is: In rooi drie goue rose, geplaas 2 en 1, en op ‘n skildhoof van goud ‘n groen klawerblaar.
Johannes Oosthuizen was my 8xgrandfather,
Thank You
[WORDPRESS HASHCASH] The poster sent us ’0 which is not a hashcash value.